Close

Die Boustene Van Sukses

Afrikaans goal setting workshopHet jy al van tevore probeer doelwitte stel en dit het net eenvoudig nie vir jou gewerk nie? Voel jou lewe some vir jou soos n oneindingende pit van doelloosheid waaruit jy net nie kan wegkom nie? Dan moet jy dit dalk oorweeg om die Boustene van Sukses werkswinkel by te woon.

As jy heeltemal van balans af is en glad nie uitkom waar jy wil wees nie, is die boustene van sukes werkswinkel dalk  net wat jy nodig het om jou lewe reg te ruk.


Volgende Boustene van Sukses Werkswinkel (1-dag)

Pretoria: 14 Maart 2013 [Karee Bloem Gastehuis, Brooklyn, 08h30 – 16h30]
Koste: 997 per persoon.
Bespreek jou plek nou: Simone Scholtz – simone@jacquesdevilliers.co.za of 071 670 2168


Ons het bestaande “neuro – brain” wetenskap bestudeer en metafisiese konsepte wat jou sal help verstaan hoekom jy sukses bereik in sekere dele van jou lewe, waar jy in ander dele heeltemal faal.

Sodra jy die konsepte verstaan en toepas wat jy sal leer in die boustene van sukses werkswinkel, kan jy amper enigiets bereik wat jy jou gedagtes op sit.

Hierdie is nie jou gewone “goal setting” werkswinkel waar jy net die konsep van SMART goals geleer word en hoe om te visualiseer en “affirmations” te gebruik nie. In hierdie werkswinkel gaan ons n bietjie dieper en ons veskaf die regte gereedskap vir jou sodat jy met die kennis van hoe die wetenskap agter die proses werk, kan kom waar jy wil. Met ander woorde, jy gaan leer hoekom jy nie die sukses behaal wat jy graag wil nie en  presies wat om te doen sodat jy daar kan uitkom.

Boustene van Sukses Werkswinkel

Wat gaan jy leer:

  • Wat is “neuroscience” en hoe kan dit my help om sukses te bereik
  • Hoe om metafisiese konsepte te verstaan en te gebruik om die ongelooflike krag van die heelal deel te maak van jou daaglikse lewe
  • Hoe om n lewe van betekenis en doelgerigtheid te lei
  • Hoe om realistiese doelwitte te stel, en natuurlik hoe om hulle te bereik
  • Hoe om (regtig) “affirmations” te gebruik
  • Hoe om n suksesvolle uiteinde effektiewelik te visualiseer
  • Hoe om gelukkiger te word in jou lewe
  • Hoe die brein werk and hoe jy joe brein kan gebruik om te bereik wat jy graag wil
  • Hoe om n n “bullet-proof” selfbeeld te ontwikkel
  • Hoe om gemotiveerd te bly in die moeilike tye
  • Hoe om oor die weg te kom met ander mense sodat jy kan bereik wat jy graag wil
  • Hoe om ten alle tye energiek en entoesiasties te bly, al gaan dit maar moeilik

 So, wie moet oorweeg om die werkswinkel by te woon?

Enigiemand wat dink sy/haar lewe is nie op die regte pad nie en wat 100% toegeweid is om terug te kom op die pad van geluk, sukses, betekenis en n absolute vol lewe in alle gebiede.


Volgende Boustene van Sukses Werkswinkel (1-dag)

Pretoria: 14 Maart 2013 [Karee Bloem Gastehuis, Brooklyn, 08h30 – 16h30]
Koste: 997 per persoon.
Bespreek jou plek nou: Simone Scholtz – simone@jacquesdevilliers.co.za of 071 670 2168